Wanneer jy nuwe kennisgewings soos boodskappe of gemisde oproepe kry, verskyn liggie-ikone op die statusbalk bo-aan die skerm. Om meer inligting oor die kennisgewings te sien, sleep die statusbalk afwaarts. Om die aansig toe te maak, vee opwaarts op die skerm.
Om die kennisgewingpaneel oop te maak, sleep die statusbalk afwaarts. Om die kennisgewingpaneel toe te maak, vee opwaarts op die skerm.
Om die kennisgewinginstellings van 'n toepassing te verander, tik op
Tik op die kitsinstelling-ikone op die kennisgewingpaneel om funksies te aktiveer. Om nog ikone te sien, sleep die kieslys af.
Om ikone te herrangskik, tik op mode_edit, tik en hou ’n ikoon, en sleep dit dan na ´n ander plek.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you