Nokia 1.4-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 1.4

Voer die SIM- en geheuekaart in

Sit die SIM-kaart in

Sit die SIM-kaart in
  1. Maak die SIM-kaartlaaitjie oop: druk die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  2. Steek die nano-SIM in gleuf 1 op die laaitjie, met die kontakarea na onder.
  3. As jy ’n geheuekaart het, plaas dit in die geheuekaartgleuf.

Sit die tweede SIM in

Sit die tweede SIM in
  1. As jy ’n dubbel-SIM-foon het, skuif die tweede SIM in die SIM2-gleuf.
  2. Gly die laai weer in.

Gebruik net oorspronklike nano-SIM-kaarte. Die gebruik van onversoenbare SIM-kaarte, kan die kaart of toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.

Gebruik slegs versoenbare geheuekaarte wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is. Onversoenbare kaarte kan dalk die kaart en die toestel beskadig, en kan data op die kaart korrupteer.

Wenk: Om uit te vind of jou foon 2 SIM-kaarte kan gebruik, sien die etiket op die verkoophouer. As daar 2 IMEI-kodes op die etiket is, het jy ’n dubbel-SIM foon.

Belangrik: Moenie ʼn geheukaart verwyder terwyl ʼn toepassing dit gebruik nie. Dit kan die geheuekaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.

Wenk:Gebruik ’n vinnige, tot en met 128 GB mikroSD-geheuekaart van ’n bekende vervaardiger.
Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you