Dit is maklik om die internet op jou skootrekenaar te gebruik terwyl jy onderweg is. Verander jou foon in ’n Wi-Fi-warmkol, en gebruik jou mobieledata-verbinding om met jou skootrekenaar of ander toestel by die internet in te gaan.
Die ander toestel gebruik data uit jou dataplan, wat dalk kan lei tot datagebruikskoste. Vir meer inligting oor die beskikbaarheid en koste daarvan, kontak jou netwerkdiensverskaffer.
Jy't nie ’n rekenaar nodig nie – blaai maklik op die internet op jou foon. Bly op hoogte van die nuus en besoek jou gunsteling webwerwe. Jy kan die blaaier op jou foon gebruik om webbladsye op die internet te bekyk.
Verken die web en die buitewêreld met Google Soek. Jy kan die sleutelbord gebruik om jou soekwoorde te skryf.
In Chrome,
Jy kan ook 'n soekwoord uit die voorstelle kies.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you