As jy in 'n raserige omgewing sukkel om jou foon te hoor lui, of as oproepe te hard is, kan jy die volume via die volumeknoppies aan die sykant van jou foon verander soos dit jou pas.
Moenie aan produkte wat ’n afvoersein skep verbind nie, want dit kan die toestel beskadig. Moenie enige spanningsbron aan die oudio-sok koppel nie. As jy 'n eksterne toestel of oorfone aan die oudio sok koppel benewens dié wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is, let veral op die volume.
Wenk: Wat jy moet doen as jy nie jou foon in stilmodus wil hou nie, maar jy nie op die oomblik kan antwoord nie. Om ’n inkomende oproep stil te maak, druk die volume-af-knoppie. Jy kan ook jou foon stel om die luitoon te demp wanneer jy die foon optel: Tik op
As jy ʼn inkomende oproep wil weier deur die foon om te draai, tik op
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you