Vind uit hoe om teks vinnig en doeltreffend via jou foon se sleutelbord te tik.
Jou foon stel woorde voor terwyl jy skryf, om jou te help om vinnig en akkuraat te skryf. Woordvoorstelle is dalk nie in alle tale beskikbaar nie.
Wanneer jy 'n woord begin skryf, stel jou foon moontlike woorde voor. Wanneer die woord wat jy wil hê, in die voorstelbalk staan, kies die woord. Om meer voorstelle te sien, druk-en-hou die voorstel.
Wenk: As die voorgestelde woord in vetdruk gemerk is, gebruik jou foon dit outomaties om die woord wat jy geskryf het, te vervang. As die woord verkeerd is, druk-en-hou dit om ander voorstelle te sien.
Indien jy nie die sleutelbord wil gebruik om woorde voor te stel terwyl jy tik nie, skakel tekskorrigering af. Tik op
As jy agterkom dat jy 'n woord verkeerd gespel het, tik daarop om voorstelle te sien om die woord te korrigeer.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you