Nokia 2.3-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 2.3

Blaai deur die web

Gebruik jou foon om jou rekenaar aan die web te laat koppel

Dit is maklik om die internet op jou skootrekenaar te gebruik terwyl jy onderweg is. Verander jou foon in ’n Wi-Fi-warmkol, en gebruik jou mobieledata-verbinding om met jou skootrekenaar of ander toestel by die internet in te gaan.

  1. Tik op Instellings > Netwerk en Internet > Warmkol en verbinding.
  2. Skakel die Wi-Fi-warmkol aan om jou mobieledata-verbinding via Wi-Fi te deel, USB-verbinding om ’n USB-verbindign te gebruik, of Bluetooth-verbinding om Bluetooth te gebruik.

Die ander toestel gebruik data uit jou dataplan, wat dalk kan lei tot datagebruikskoste. Vir meer inligting oor die beskikbaarheid en koste daarvan, kontak jou netwerkdiensverskaffer.

Begin blaai

Jy't nie ’n rekenaar nodig nie – blaai maklik op die internet op jou foon. Bly op hoogte van die nuus en besoek jou gunsteling webwerwe. Jy kan die blaaier op jou foon gebruik om webbladsye op die internet te bekyk.

  1. Tik op Chrome.
  2. Voer ’n webadres in, en tik op arrow_forward.
Wenk: As jou netwerkdiensverskaffer nie 'n vaste fooi vir dataoordrag hef nie, en jy wil datakoste bespaar, gebruik 'n Wi-Fi-netwerk om aan die internet te koppel.

Deursoek die web

Verken die web en die buitewêreld met Google Soek. Jy kan die sleutelbord gebruik om jou soekwoorde te skryf.

In Chrome,

  1. Tik op die soekbalk.
  2. Skryf jou soekwoord in die soekkassie.
  3. Tik op arrow_forward.

Jy kan ook 'n soekwoord uit die voorstelle kies.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Internet en verbindings
  • Aktiveer Wi-Fi
  • Gebruik 'n mobieledata-verbinding
  • Blaai deur die web
  • Bluetooth®
  • VPN

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you