Nokia 2.4-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 2.4

Gebruik die aanraakskerm

Belangrik: Moenie die aanraakskerm krap nie. Moet nooit ’n regte pen, potlood, of ander skerp voorwerp op die aanraakskerm gebruik nie.

Druk-en-hou om 'n item te sleep

Druk-en-hou om 'n item te sleep

Plaas jou vinger vir 'n paar sekondes op die item, en vee jou vinger oor die skerm.

Vee

Vee

Plaas jou vinger op die skerm, en vee jou vinger in die verlangde rigting.

Blaai deur 'n lang lys of kieslys

Blaai deur 'n lang lys of kieslys

Vee met jou vinger op die skerm met 'n vinnige flik-beweging na bo of na onder, en lig dan weer jou vinger op. Om op te hou blaai, tik op die skerm.

Zoem in of uit

Zoem in of uit

Plaas twee vingers op 'n item, bv. 'n kaart, foto of webbladsy, en gly jou vingers uitmekaar of na mekaar toe.

Sluit die skermrigting vas

Die skerm draai outomaties wanneer jy die foon 90 grade draai.

Om die skerm in portret-modus te sluit, vee na onder vanaf die bokant van die skerm, en tik Outo-roteer.

Navigeer met gebare

Om aan te skakel deur gebaarnavigasie te gebruik, tik Instellings > Stelsel > Gebare > Stelselnavigasie > Gebaarnavigasie.

  • Om gedetailleerde aanwysings te sien, vee opwaarts vanaf die onderkant van die skerm.
  • Om jou toepassings te sien, gaan na die tuisskerm en vee opwaarts vanaf die onderkant van die skerm. Die toepassing waarin jy was, bly in die agtergrond oop.
  • Om te sien watter toepassings jy oop het, vee opwaarts vanaf die onderkant van die skerm sonder om jou vinger om te lig totdat jy die toepassings sien, en laat los dan jou vinger.
  • Om na ‘n ander oop toepassing te wissel, tik op die toepassing.
  • Om al die oop toepassings toe te maak, vee regs deur alle toepassings en tik op MAAK ALLES SKOON.
  • Om na die vorige skerm terug te gaan waar jy was, vee vanaf die regter- of linkerkant van die skerm. Jou foon onthou al die toepassings en webwerwe wat jy besoek het sedert jou skerm die laaste keer gesluit was.

Navigeer met sleutels

Om aan te skakel deur gebaarnavigasie te gebruik, tik Instellings > Stelsel > Gebare > Stelselnavigasie > Gebaarnavigasie.

  • Om al jou toepassings te sien, vee die tuisknoppie op radio_button_checked.
  • Om na die tuisskerm te gaan, tik op die tuisknoppie. Die toepassing waarin jy was, bly in die agtergrond oop.
  • Om te sien watter toepassings oop is, tik op stop.
  • Om na ‘n ander oop toepassing te wissel, tik op die toepassing.
  • Om al die oop toepassings toe te maak, vee regs deur alle toepassings en tik op MAAK ALLES SKOON.
  • Om na die vorige skerm waar jy was, terug te gaan, tik op . Jou foon onthou al die toepassings en webwerwe wat jy besoek het sedert jou skerm die laaste keer gesluit was.
Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you