Nokia 3.1-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 3.1

Batterylewe

Benut jou foon ten volle terwyl jy die batterylewe kry wat jy nodig het. Daar is dinge wat jy kan doen om krag op jou foon te bespaar.

Verleng batterylewe

Om krag te bespaar:

  1. Herlaai altyd die battery tot dit vol is.
  2. Skakel onnodige klanke soos aanraakklanke af. Tik op Instellings > Klank > Gevorderd, en kies dan onder Ander klanke en vibrasies, watter klanke om te hou.
  3. Gebruik bedrade oorfone in plaas van die luidspreker.
  4. Stel die foonskerm dat dit na ’n kort tydjie afskakel. Tik op Instellings > Skerm > Gevorderd > Slaap en kies die tyd.
  5. Tik op Instellings > Skerm > Helderheidsvlak. Om die helderheid te verstel, sleep die helderheidsvlak-skuifbalk. Maak seker dat Aanpasbare helderheid gedeaktiveer is.
  6. Keer dat toepassings in die agtergrond loop: tik op check_box_outline_blank en maak die toepassings toe wat jy nie nodig het nie.
  7. Aktiveer die Agtergrond-aktiwiteitsbestuurder. Die kennisgewings van sommige toeps of e-posse kan dalk nie onmiddellik herwin word nie. Jy kan die batterylewe bestuur deur die toepassings by die witlys te voeg of dit te verwyder. Tik op Instellings > Battery > Agtergrond-aktiwiteitsbestuurder.
  8. Skakel die kragbespaarder aan: tik op Instellings > Battery > Batteryspaarder, en wissel na Aan.
  9. Gebruik liggingsdienste net as dit nodig is: Skakel liggingsdienste af wanneer jy dit nie nodig het nie. Tik op Instellings > Sekuriteit en Ligging > Ligging, en wissel na Af.
  10. Gebruik netwerkverbindings net as dit nodig is: skakel Bluetooth slegs aan as dit nodig is. Gebruik ´n Wi-Fi-verbinding om aan die internet te koppel, in plaas van ´n mobieledata-verbinding. Keer dat jou foon vir beskikbare koordlose netwerke soek. Tik op Instellings > Netwerk en Internet > Wi-Fi, en wissel na Af. As jy musiek luister of jou foon andersins gebruik, maar jy wil nie oproepe maak of ontvang nie, skakel die vliegtuigmodus aan. Tik op Instellings > Netwerk en Internet > Vliegtuigmodus.

Vliegtuigmodus maak verbindings met die mobiele netwerk toe en skakel jou toestel se koordlose funksies af.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Laai jou foon
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Maak 'n toepassing oop en toe
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Skermkiekies
  • Batterylewe
  • Bespaar dataswerwingskoste
  • Skryf teks
  • Datum en tyd
  • Horlosie en wekker
  • Sakrekenaar
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you