Nokia 3.1-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 3.1

Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit

Sit die SIM- en geheuekaart in

Sit die SIM- en geheuekaart in
  1. Maak die SIM-kaartlaaitjie oop: Sit die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  2. Steek die nano-SIM in gleuf 1 op die laaitjie, met die kontakarea na onder. As jy ʼn tweede SIM het, steek dit in gleuf 2.1
  3. Maak die geheuekaartlaaitjie oop: Sit die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  4. Sit die geheuekaart in die geheukaartgleuf.
  5. Skuif die laaitjies terug in hul gleuwe.

Gebruik slegs versoenbare geheuekaarte wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is. Onversoenbare kaarte kan die kaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.

Haal die SIM- en geheuekaart uit

  1. Maak die SIM-kaartlaaitjie oop: Sit die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  2. Haal SIM-kaart uit.
  3. Maak die geheuekaartlaaitjie oop: Sit die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  4. Haal die geheuekaart uit.
  5. Skuif die laaitjies terug in hul gleuwe.

Belangrik: Moenie ʼn geheukaart verwyder terwyl ʼn toepassing dit gebruik nie. Dit kan die geheuekaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.

Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Laai jou foon

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you