Nokia 3.1-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 3.1

NFC

Verken die wêreld om jou. As jou foon nabyeveldkommunikasie ("NFC" in Engels) ondersteun, kan jy op bykomstighede tik om dit te koppel en op merkers om iemand te bel of om 'n webwerf oop te maak.

Om te begin met NFC

Skakel jou foon se NFC-funksies aan en begin op dinge tik om dit te deel of aan toestelle te koppel. Om te bepaal of jou foon met NFC kan werk, tik op Instellings > Gekoppelde toestelle.

Met NFC kan jy die volgende doen:

  • Koppel aan versoenbare Bluetooth-bykomstighede wat met NFC kan werk, bv. oorfone of 'n draadlose luidspreker
  • Tik op merkers om meer inhoud vir jou foon te kry, of om by aanlyn dienste in te gaan
  • Betaal op jou foon, indien jou netwerkdiensverskaffer daarmee werk

Die NFC-kol is agterop jou foon. Klop die NFC-kol teen ander fone, bykomstighede, merkers of lesers.

  1. Tik op Instellings > Verbinde toestelle > NFC.
  2. Wissel NFC na Aan.

Voordat jy NFC gebruik, maak seker die skerm en knoppies is ontsluit.

Lees NFC-merkers

NFC-merkers kan inligting bevat, bv. 'n webadres, 'n foonnommer of 'n besigheidskaartjie. Die inligting wat jy wil hê, is net 'n tik weg.

Om 'n merker te lees, tik die merker teen jou foon se NFC-kol.

Let wel: Betaling en kaartjie-uitreikingstoepassings en -dienste word deur derdepartye verskaf. HMD Global verskaf geen waarborg of neem geen verantwoordelikheid vir enige toepassings of dienste van hierdie aard nie, insluitend ondersteuning, funksionaliteit, transaksies, of verlies van enige geldelike waarde. Jy sal moontlik die kaarte wat jy bygevoeg het, asook die betaling- of kaartjie-uitreikingstoepassing, moet herinstalleer en aktiveer na die herstel van jou toestel.

Koppel aan 'n Bluetooth-bykomstigheid met NFC

Is jou hande besig? Gebruik oorfone. Of luister musiek met draadlose luidsprekers. Tik eenvoudig die versoenbare bykomstigheid teen jou foon.

  1. Tik die NFC-kol van die bykomstigheid teen jou foon se NFC-kol.*
  2. Volg die instruksies op die skerm.

*Bykomstighede is afsonderlik te koop. Of bykomstighede beskikbaar is, wissel volgens streek.

Ontkoppel die gekoppelde bykomstigheid

As jy nie meer aan die bykomstigheid gekoppel hoef te wees nie, kan jy die bykomstigheid ontkoppel.

Tik weer die bykomstigheid se NFC-kol.

Vir meer inligting, raadpleeg die bykomstigheid se gebruikersgids.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Laai jou foon
Internet en verbindings
  • Aktiveer Wi-Fi
  • Blaai deur die web
  • Maak 'n verbinding toe
  • Bluetooth®
  • NFC
  • VPN

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you