Nokia 3.1-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 3.1

Kennisgewings

Bly in voeling met wat op jou foon gebeur danksy kennisgewings.

Gebruik die kennisgewing-paneel

Wanneer jy nuwe kennisgewings soos boodskappe of gemisde oproepe kry, verskyn liggie-ikone op die statusbalk bo-aan die skerm. Om meer inligting oor die kennisgewings te sien, sleep die statusbalk afwaarts. Om die aansig toe te maak, vee opwaarts op die skerm.

Om die kennisgewingpaneel oop te maak, sleep die statusbalk afwaarts. Om die kennisgewingpaneel toe te maak, vee opwaarts op die skerm.

Om die kennisgewinginstellings van ’n program te verander, tik op Instellings > Programme en kennisgewings > Kennisgewings > Programkennisgewings en tik op die programnaam om die programinstellings oop te maak. Jy kan die kennisgewings individueel per program aan- of afskakel. Om die toepassings te sien wat nie toegelaat word om kennisgewings te stuur nie, tik op Alle toepassings > Toepassings: Afgeskakel.

Wenk:Om kennisgewingkolletjies te sien, tik op Instellings > Toepassings en kennisgewings > Kennisgewings en wissel Laat kennisgewingkolletjies toe na aan. ’n Klein kolletjie sal op die toepassing-ikoon verskyn as jy ’n kennisgewing het waaraan jy nog nie aandag gegee het nie. Tik op die ikoon en hou dit in om beskikbare opsies te sien. Jy kan op die kennisgewing tik om dit oop te maak, of vee om te ignoreer.

Gebruik die kitsinstelling-ikone

Gebruik die kitsinstelling-ikone

Tik op die kitsinstelling-ikone op die kennisgewingpaneel om funksies te aktiveer. Om nog ikone te sien, sleep die kieslys af.

Om ikone te herrangskik, tik op mode_edit, tik en hou ’n ikoon, en sleep dit dan na ´n ander plek.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Laai jou foon
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Maak 'n toepassing oop en toe
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Skermkiekies
  • Batterylewe
  • Bespaar dataswerwingskoste
  • Skryf teks
  • Datum en tyd
  • Horlosie en wekker
  • Sakrekenaar
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you