Nokia 6.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 6.2

Outomatiese tekskorreksie

Vind uit hoe om teks vinnig en doeltreffend via jou foon se sleutelbord te tik.

Gebruik sleutelbord-woordvoorstelle

Jou foon stel woorde voor terwyl jy skryf, om jou te help om vinnig en akkuraat te skryf. Woordvoorstelle is dalk nie in alle tale beskikbaar nie.

Wanneer jy 'n woord begin skryf, stel jou foon moontlike woorde voor. Wanneer die woord wat jy wil hê, in die voorstelbalk staan, kies die woord. Om meer voorstelle te sien, druk-en-hou die voorstel.

Wenk: As die voorgestelde woord in vetdruk gemerk is, gebruik jou foon dit outomaties om die woord wat jy geskryf het, te vervang. As die woord verkeerd is, druk-en-hou dit om ander voorstelle te sien.

Indien jy nie die sleutelbord wil gebruik om woorde voor te stel terwyl jy tik nie, skakel tekskorrigering af. Tik op Instellings > Stelsel > Tale en invoer > Virtuele sleutelbord. Kies die sleutelbord wat jy gewoonlik gebruik. Tik op Tekskorrigering en skakel die tekskorrigering-metodes af wat jy nie wil gebruik nie.

Korrigeer 'n woord

As jy agterkom dat jy 'n woord verkeerd gespel het, tik daarop om voorstelle te sien om die woord te korrigeer.

Skakel speltoetser af

Tik Instellings > Stelsel > Tale en invoer > Gevorderde > Speltoetser, en skakel Gebruik speltoetser af.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • FM-radio
  • Outomatiese tekskorreksie
  • Die Google Assistent
  • Skermkiekies
  • Batterylewe
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you