Nokia 6 user guide

Skip to main content
All Devices

Nokia 6

Kopiereg en kennisgewings

Kopiereg en ander kennisgewings

Die beskikbaarheid van produkte, funksies, programme en dienste kan wissel volgens streek. Vir meer inligting, kontak jou handelaar of jou diensverskaffer. Hierdie toestel kan kommoditeite, tegnologie of sagteware bevat wat onderworpe is aan uitvoerwette en -regulasies van die VSA en ander lande. Afwyking wat strydig is met die wet is verbode.

Die inhoud van hierdie dokument word "soos dit is" voorsien. Geen waarborge van enige aard, hetsy uitdruklik of geïmpliseer, waaronder onder andere die geïmpliseerde waarborge van verkoopbaarheid en doelmatigheid vir 'n spesifieke doel, word oor die akkuraatheid, betroubaarheid of inhoud van hierdie dokument gelewer nie, behalwe soos deur toepaslike wetgewing vereis. HMD Global behou hom die reg voor om hierdie dokument te hersien of dit te enige tyd sonder vooraf kennisgewing in te trek.

HMD Global of enige van sy lisensienemers sal, tot die maksimum mate wat toepaslike wetgewing toelaat, onder geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige verlies van data of inkomste of enige spesiale, toevallige, gevolglike of indirekte skade nie, ongeag hoe dit veroorsaak is nie.

Reproduksie, oordrag of verspreiding van 'n deel van of die hele inhoud van hierdie dokument in enige vorm sonder vooraf skriftelike toestemming van HMD Global is verbode. HMD Global het 'n beleid van deurlopende ontwikkeling. HMD Global behou hom die reg voor om veranderinge en verbeteringe aan enige van die produkte wat in hierdie dokument beskryf word, aan te bring, sonder vooraf kennisgewing.

HMD Global maak geen voorstellings, bied geen waarborg of aanvaar geen verantwoordelikheid vir die funksionaliteit, inhoud of eindgebruikersteundiens van derdeparty-programme wat saam met jou toestel voorsien word nie. As jy enige program gebruik, erken jy dat jy die program "soos dit is" voorsien word.

Om kaarte, speletjies, musiek en video's af te laai, en om prente en video's op te laai, kan dalk groot hoeveelhede data verbruik. Jy sal dalk vir jou diensverskaffer vir dataoordrag moet betaal. Die beskikbaarheid van spesifieke produkte, dienste en kenmerke kan dalk volgens streek wissel. Kontroleer by jou plaaslike handelaar vir meer inligting en om uit te vind of sekere tale beskikbaar is.

Sekere kenmerke, funksionaliteit en produkspesifikasies kan dalk afhang van die netwerk en onderhewig wees aan bykomende bepalings, voorwaardes en koste.

Alles is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

HMD Global Oy is die eksklusiewe lisensiehouer van die Nokia-handelsmerk vir fone en tablette. Nokia is ’n geregistreerde handelsmerk van Nokia Corporation.

HMD Global se privaatheidsbeleid wat by http://www.hmd.com/privacy beskikbaar is, is op u gebruik van die toestel van toepassing.

Qualcomm en Snapdragon is handelsmerke van Qualcomm Incorporated, geregistreer in die VSA en ander lande.

Android, Google en Google Play is handelsmerke van Google Inc.

Alle ander handelsmerke is die eiendom van hul onderskeie eienaars.

Did you find this helpful?
  • Keys and parts
  • Insert or remove SIM and memory card
  • Charge your phone
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaier-inligting
  • Klein kinders
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiseringsinligting (SAR)
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en kennisgewings

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you