Nokia 6 user guide

Skip to main content
All Devices

Nokia 6

Berging

Gebruik die Berging-kieslys om te kyk hoeveel geheue jy oor het.

Kontroleer jou foon se beskikbare geheue

As die foon se geheue vol raak, kontroleer eers vir dinge wat jy nie meer nodig het nie en verwyder dit:

  • SMS'e, MMS'e en e-posse
  • Kontakte en kontak-inligting
  • Programme
  • Musiek, foto's of video's

In plaas daarvan om die lêers te verwyder, kan jy dit ook na die geheuekaart skuif.

Die gehalte van jou geheuekaart kan die werking van jou foon dalk aansienlik affekteer. Om jou foon ten volle te benut, gebruik 'n vinnige kaart van 4-128 GB van 'n bekende vervaardiger.

Gebruik slegs versoenbare geheuekaarte wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is. Onversoenbare kaarte kan dalk die kaart en die toestel beskadig, en kan data op die kaart korrupteer.

Om te kontroleer hoeveel geheue jy oor het en hoe dit gebruik word, tik op Instellings > Berging.

Verwyder afgelaaide toepassings

Tik op Play Store > menu > My toepassings en speletjies, kies ’n toepassing wat jy wil verwyder, en tik op DEÏNSTALLEER.

Deaktiveer ’n program

Jy kan sommige programme wat vooraf op jou toestel geïnstalleer is, nie uitvee nie. Jy kan hulle egter deaktiveer en dan sal hulle nie op jou toestel se programlys verskyn nie. As jy ’n program deaktiveer, kan jy dit weer op jou toestel terugvoeg.

  1. Tik op Instellings > Toepassings.
  2. Tik op die programnaam.
  3. Tik op DEAKTIVEER. Jy sal dalk nie alle programme kan deaktiveer nie.

Indien daar 'n geïnstalleerde program is wat van 'n verwyderde program gebruik maak, kan die geïnstalleerde program dalk ophou werk. Lees die geïnstalleerde program se gebruikerdokumentasie vir meer inligting.

Voeg die gedeaktiveerde program terug

Jy kan ’n gedeaktiveerde program weer op die programlys terugvoeg.

  1. Tik op Instellings > Toepassings.
  2. Tik op Alle programme > gedeaktiveer.
  3. Tik op die programnaam.
  4. Tik op AKTIVEER.

Kopieer inhoud tussen jou foon en rekenaar

Jy kan foto's, video's en ander inhoud wat deur jou geskep is tussen jou foon en rekenaar kopieer om dit te wys of te stoor.

  1. Koppel jou foon aan 'n versoenbare rekenaar met 'n versoenbare USB-kabel.
  2. Maak 'n lêerlysprogram op jou rekenaar oop en blaai na jou foon.
  3. Sleep-en-los items van jou foon na die rekenaar, of van jou rekenaar na die foon.

Maak seker jy plaas die lêers in die regte vouers op jou foon, anders sal jy dit dalk nie kan sien nie.

Did you find this helpful?
  • Keys and parts
  • Insert or remove SIM and memory card
  • Charge your phone
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Sagteware-opdaterings en -rugsteune
  • Werk jou foon se sagteware by
  • Rugsteun jou data
  • Laai oorspronklike instellings terug en verwyder privaatinhoud van jou foon.
  • Berging

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you