Nokia 6 user guide

Skip to main content
All Devices

Nokia 6

Skryf teks

Leer hoe om teks vinnig en doeltreffend via jou foon se toetsbord te tik.

Gebruik die skermsleutelbord

Dit is maklik om met die skermsleutelbord te skryf. Jy kan die sleutelbord gebruik wanneer jou foon in portret- of landskapmodus is. Die sleutelborduitleg kan wissel in verskillende toepassings en tale.

Om die skermsleutelbord oop te maak, tik op 'n tekskassie.

Wissel tussen hoofletters en kleinletters

Tik op Shift-knoppie. Om hoofletter-modus aan te skakel, dubbeltik op die Shift-knoppie. Om na die normale modus terug te keer, tik weer op die Shift-knoppie.

Tik 'n syfer of spesiale karakter in

Tik op die syfers-en-simbole-knoppie. Sekere spesialekarakter-knoppies bied ekstra simbole. Om meer simbole te sien, druk-en-hou 'n simbool of spesiale karakter.

Voeg emoji's in

Tik op die emoji-knoppie en kies die emoji.

Kopieer of plak teks

Druk-en-hou 'n woord, sleep die merkers voor en ná die woord om die deel wat jy wil kopieer, te merk, en tik op KOPIEER. Om die teks te plak, tik op die plek waar jy die teks wil plak, en kies PLAK.

Voeg 'n aksentteken by 'n karakter

Druk-en-hou die karakter en tik op die aksentteken of die aksentkarakter, indien jou sleutelbord daarmee werk.

Vee 'n karakter uit

Tik op die terugspasieer-knoppie.

Beweeg die merker

Om 'n woord wat jy so pas geskryf het, te wysig, tik op die woord, en sleep die merker na die plek waar jy dit wil hê.

Gebruik sleutelbord-woordvoorstelle

Jou foon stel woorde voor terwyl jy skryf, om jou te help om vinnig en akkuraat te skryf. Woordvoorstelle is dalk nie in alle tale beskikbaar nie.

Wanneer jy 'n woord begin skryf, stel jou foon moontlike woorde voor. Wanneer die woord wat jy wil hê, in die voorstelbalk staan, kies die woord. Om meer voorstelle te sien, druk-en-hou die voorstel.

Indien die voorgestelde woord in vetdruk is, gebruik jou foon dit outomaties om die woord wat jy skryf, te vervang. As die woord verkeerd is, druk-en-hou dit om ander voorstelle te sien.

Indien jy nie die toetsbord wil gebruik om woorde voor te stel terwyl jy tik nie, skakel tekskorrigering af. Tik op Instellings > Tale en invoer > Virtuele sleutelbord. Kies watter toetsbord jy gewoonlik gebruik. Tik op Tekskorrigering en skakel die tekskorrigering-metodes af wat jy nie wil gebruik nie.

Did you find this helpful?
  • Keys and parts
  • Insert or remove SIM and memory card
  • Charge your phone
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Maak 'n toepassing oop en toe
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Skermkiekies
  • Batterylewe
  • Bespaar dataswerwing-koste
  • Skryf teks
  • Datum en tyd
  • Horlosie en wekker
  • Sakrekenaar
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you