Nokia 7.1-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 7.1

Netwerkdienste en -koste

Sekere kenmerke en dienste (of om inhoud af te laai, insluitend gratis items) vereis 'n netwerkverbinding. Dit kan behels dat groot hoeveelhede data oorgedra word, wat tot datakoste kan lei. Jy sal dalk ook op sekere funksies moet inteken.

Belangrik: Jou netwerkdiensverskaffer of die diensverskaffer wat jy gebruik terwyl jy reis, werk dalk nie met 4G/LTE nie. In sulke gevalle kan jy dalk nie oproepe maak of ontvang nie, nie boodskappe stuur of ontvang nie, of nie mobieledata-verbindings gebruik nie. Om seker te maak jou toestel werk probleemloos wanneer volledige 4G/LTE-diens onbeskikbaar is, word dit aanbeveel dat jy die hoogste verbindingspoed van 4G na 3G verander. Om dit te doen, op die tuisskerm, tik op Instellings > Netwerk en Internet > Mobiele-netwerk, en verander Voorkeurnetwerktipe na 3G. Vir meer inligting, kontak jou netwerkdiensverskaffer.

Nota: Die gebruik van Wi-Fi kan dalk in sommige lande beperk wees. In die EU mag jy byvoorbeeld slegs 5150-5350 MHz se Wi-Fi binnenshuis gebruik, en in die VSA en Kanada mag jy net 5,15-5,25 GHz se Wi-Fi binnenshuis gebruik. Vir meer inligting, kontak die plaaslike owerhede.

Vir meer inligting, kontak jou netwerkdiensverskaffer.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in of haal dit uit
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Opsteling van vingerafdruk-ID
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaier-inligting
  • Klein kinders
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiseringsinligting (SAR)
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you