Nokia 7.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 7.2

Knoppies en dele

Verken die knoppies en dele van jou nuwe foon.

Jou foon

Jou foon

Hierdie gebruikersgids is op die volgende modelle van toepassing: TA-1196, TA-1181, TA- 1178, and TA-1193.

  1. Vingerafdruksensor
  2. Kamera
  3. Mikrofoon
  4. Flits
  5. SIM- en geheuekaartgleuf
  6. Die Google Assistent/Google-soeksleutel1
  7. Voorkant kamera
  8. Oorstuk
  9. Oorfoneverbinding
  10. Volumeknoppies
  11. Krag-/sluitknoppie
  12. USB-verbinding
  13. Mikrofoon
  14. Luidspreker

Sommige toebehore wat in hierdie gebruikersgids genoem word, bv. laaier, oorfone of datakabel, kan afsonderlik verkoop word.

Belangrik: Die toestelskerm en -agterste omhulsel is van glas gemaak. Die glas kan breek indien die toestel op ’n harde oppervlak laat val word of aansienlike impak opdoen. Indien die glas breek, moenie aan nie toestel se glasdele raak of probeer om die gebreekte glas uit die toestel te haal nie. Staak gebruik van die toestel totdat die glas deur gemagtigde dienspersoneel vervang is.

Dele, verbindings en magnetisme

Moenie aan produkte wat ’n afvoersein skep verbind nie, want dit kan die toestel beskadig. Moenie enige spanningsbron aan die oudio-sok koppel nie. As jy 'n eksterne toestel of oorfone aan die oudio sok koppel benewens dié wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is, let veral op die volume.

Dele van die toestel is magneties. Metaalagtige materiale kan dalk na die toestel aangetrek word. Moenie kredietkaarte of ander magnetiese streepkaarte naby die toestel plaas vir lang tydperiodes nie, aangesien die kaarte beskadig kan word.

Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you