Verken die wêreld om jou. Tik op bykomstighede om dit te koppel, en tik op merkers om iemand te bel of om 'n webwerf oop te maak. Nabyeveld-kommunikasie ("NFC" in Engels) maak dit maklik om te koppel.
Skakel jou foon se NFC-kenmerke aan en begin op dinge tik om dit te deel of aan toestelle te koppel.
Met NFC kan jy die volgende:
Die NFC-kol is agterop jou foon. Klop die NFC-kol teen ander fone, bykomstighede, merkers of lesers.
Voordat jy NFC gebruik, maak seker die skerm en knoppies is ontsluit.
NFC-merkers kan inligting bevat, bv. 'n webadres, 'n foonnommer of 'n besigheidskaartjie. Die inligting wat jy wil hê, is net 'n tik weg.
Om 'n merker te lees, tik die merker teen jou foon se NFC-kol.
Jy kan jou foon se NFC gebruik om vir jou inkopies te betaal.
Is jou hande besig? Gebruik oorfone. Of luister musiek met draadlose luidsprekers. Tik eenvoudig die versoenbare bykomstigheid teen jou foon.
*Bykomstighede is afsonderlik te koop. Of bykomstighede beskikbaar is, wissel volgens streek.
As jy nie meer aan die bykomstigheid gekoppel hoef te wees nie, kan jy die bykomstigheid ontkoppel.
Tik weer die bykomstigheid se NFC-kol.
Vir meer inligting, raadpleeg die bykomstigheid se gebruikersgids.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you