Bly op hoogte van alles – werk jou foon se sagteware en toepassings draadloos by vir nuwe, verbeterde kenmerke op jou foon. Om die sagteware by te werk, kan ook jou foon se werking verbeter.
Tik op
As jou foon jou vertel dat daar 'n bywerking beskikbaar is, volg eenvoudig die instruksies op jou foon. As jou foon min geheue oor het, moet jy dalk jou programme, foto's en ander dinge na die geheuekaart skuif.
Waarskuwing: As jy 'n sagtewarebywerking installeer, kan jy nie die toestel gebruik (selfs nie om noodoproepe te maak nie) totdat die installering klaar is en die toestel weer begin is nie.
Voordat jy die bywerking begin, koppel 'n laaier of maak seker die toestel se battery het genoeg krag, en koppel aan Wi-Fi, aangesien die bywerkpakkette dalk heelwat mobiele data kan gebruik.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you