Nokia 9 Pureview-gebruikergids

Skip to main content
All Devices

Nokia 9 PureView

Bespaar dataswerwingskoste

Jy kan dataswerwingskoste verminder en op jou foonrekening bespaar deur die mobieledata-instellings te verander. Om 'n optimale verbindingsmetode te gebruik, verander die Wi-Fi- en mobielenetwerk-instellings.

Dataswerwing beteken dat jy jou foon gebruik om data te ontvang oor netwerke wat jou netwerkdiensverskaffer nie besit of bedryf nie. As jy aan die internet verbind terwyl jy swerf, veral in die buiteland, kan die datakoste aansienlik styg.

Om ’n Wi-Fi-verbinding te gebruik, is gewoonlik vinniger en goedkoper as om ’n mobieledata-verbinding te gebruik. As beide Wi-Fi- en mobieledata-verbindings beskikbaar is, gebruik jou foon die Wi-Fi-verbinding.

Verbind aan ’n Wi-Fi-netwerk

  1. Tik op Instellings > Netwerk en Internet > Wi-Fi.
  2. Maak seker Wi-Fi-netwerking aangeskakel is.
  3. Kies die verbinding wat jy wil gebruik.

Maak die mobieledata-verbinding toe

Vee af vanaf die bokant van die skerm, tik Mobiele data en skakel Mobiele data af.
Wenk: Om jou datagebruik te sien, tik op Instellings > Netwerk en Internet > Datagebruik.

Stop dataswerwing

Tik op Instellings > Netwerk en Internet > Mobiele netwerk, en skakel Swerwing af.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM-kaart in of haal dit uit
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Opsteling van vingerafdruk-ID
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Maak 'n toepassing oop en toe
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Google Assistent
  • Skermkiekies
  • Batterylewe
  • Bespaar dataswerwingskoste
  • Skryf teks
  • Datum en tyd
  • Horlosie en wekker
  • Sakrekenaar
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you