Nokia G100 user guide

Skip to main content
All Devices

Nokia G100

Vir jou veiligheid

Lees hierdie eenvoudige riglyne. As jy dit nie volg nie, kan dit gevaarlik wees of plaaslike wette en regulasies oortree. Lees die volledige gebruikersgids vir meer inligting.

SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS

SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS

Skakel die toestel af wanneer jy nie die mobiele toestel mag gebruik nie of wanneer dit steuring of gevaar kan veroorsaak, byvoorbeeld in vliegtuie, hospitale of naby mediese toerusting, brandstof, chemikalieë of plekke waar plofstof gebruik word. Gehoorsaam alle instruksies by ingeperkte gebiede.

PADVEILIGHEID KOM EERSTE

PADVEILIGHEID KOM EERSTE

Gehoorsaam alle plaaslike wette. Jou hande moet altyd beskikbaar wees om die voertuig te beheer wanneer jy bestuur. Padveiligheid is die belangrikste ding om in ag te neem terwyl jy bestuur.

STEURING

STEURING

Alle draadlose toestelle kan steuring ondervind, wat die werking daarvan kan beïnvloed.

GEMAGTIGDE DIENS

GEMAGTIGDE DIENS

Slegs gemagtigde personeel mag hierdie produk installeer of herstel.

BATTERYE, HERLAAIERS, EN ANDER BYKOMSTIGHEDE

BATTERYE, HERLAAIERS, EN ANDER BYKOMSTIGHEDE

Gebruik slegs batterye, herlaaiers en ander bykomstighede wat deur HMD Global Oy vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is. Moenie onversoenbare produkte daaraan koppel nie.

HOU JOU TOESTEL DROOG

HOU JOU TOESTEL DROOG

As jou toestel waterbestand is, sien sy IP-gradering in die tegniese spesifikasies van die toestel vir meer gedetailleerde leiding.

GLASDELE

GLASDELE

Die toestel en/of die skerm is van glas gemaak. Die glas kan breek indien die toestel op ’n harde oppervlak laat val word of aansienlike impak opdoen. Indien die glas breek, moenie aan nie toestel se glasdele raak of probeer om die gebreekte glas uit die toestel te haal nie. Staak gebruik van die toestel totdat die glas deur gemagtigde dienspersoneel vervang is.

BESKERM JOU GEHOOR

BESKERM JOU GEHOOR

Om moontlike gehoorskade te voorkom, moenie vir lang tye teen hoë volume luister nie. Wees versigtig as jy die toestel naby jou oor hou terwyl die luidspreker aan is.

SAR

SAR
Hierdie toestel voldoen aan RF-blootstellingsriglyne wanneer dit in die normale gebruiksposisie teen die oor gebruik word of wanneer dit minstens 1,5 sentimeter (5/8 duim) weg van die liggaam geplaas word. Die spesifieke maksimum SAR waardes staan in die sertifiseringsinligting (SAR) afdeling van hierdie gebruikergids. Vir meer inligting, sien die sertifiseringsinligting (SAR)-afdeling van hierdie gebruikersgids of gaan na www.sar-tick.com.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Keys and parts
  • Insert the SIM and memory cards
  • Herlaai jou foon
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaier-inligting
  • Klein kinders
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Copyrights and other notices

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you