Wanneer jy nuwe kennisgewings soos boodskappe of gemiste oproepe kry, verskyn ikone bo-aan die skerm.
Om meer inligting oor die kennisgewings te sien, swiep van die bokant van die skerm af. Om die aansig toe te maak, vee opwaarts op die skerm.
Om die kennisgewinginstellings van ’n program te verander, tik op
Tik op die kitsinstelling-ikone op die kennisgewingpaneel om funksies te aktiveer. Om nog ikone te sien, sleep die kieslys af.
Om ikone te herrangskik, tik op mode_edit, tik en hou ’n ikoon, en sleep dit dan na ´n ander plek.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you