Jou foon werk met die USB-C-kabel. Jy kan ook jou foon vanaf ’n rekenaar met ’n USB-kabel laai, maar dit neem langer.
As die battery heeltemal leeg is, kan dit dalk verskeie minute neem voordat die herlaaierliggie aan gaan.
Laai jou toestel met die AD-030-laaier. HMD Global kan moontlik bykomende battery- of laaiermodelle beskikbaar maak vir hierdie toestel. Laaityd kan wissel, afhangend van toestelkapasiteit. Van die bykomstighede in hierdie verbruikersgids genoem, soos ’n laaier, kopstuk of datakabel, mag apart verkoop word.
Wanneer 'n laaier nie in die verkoopsboks ingesluit is nie, laai die toestel deur gebruik te maak van die (ingeslote) data kabel en 'n USB-krag-aansluitprop (wat afsonderlik verkoop mag word). U kan u toestel laai met kabesl en kragadapters van derdepartye wat voldoen aan USB 2.0 of later voldoen en toepaslike landsregulasies, internasionale en streeksveiligheide standaarde. Ander adapters voldoen miskien nie aan toepaslike veiligheidstandaarde nie en laai met sulke adapters kan 'n risiko van eiendom verlies of persoonlike besering inhou. Dit word aanbeveel dat 'n krag-aansluitprop met 'n inset van 100-240V~50/60Hz 0.5A en 'n uitset van 9.0V/2A gebruik word om u toestel optimaal te laai.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you