Dit is maklik om die internet op jou skootrekenaar te gebruik terwyl jy onderweg is. Verbind jou foon aan 'n Wi-Fi-warmkol gebruik dan jou mobieledata-verbinding om met jou skootrekenaar of ander toestel op die internet te gaan.
Die ander toestel gebruik data uit jou dataplan, wat dalk kan lei tot datagebruikskoste. Vir meer inligting oor die beskikbaarheid en koste daarvan, kontak jou netwerkdiensverskaffer.
Om deur die web te blaai, moet jy aan die internet gekoppel wees.
Tik op
Jy't nie 'n rekenaar nodig nie – blaai maklik op die internet op jou foon.
As jy verskeie webwerwe tegelyk wil besoek, kan jy nuwe blaaieroortjies oopmaak en tussen hulle wissel.
In Chrome,
In Chrome,
In Chrome,
Verken die web en die buitewêreld met Google Soek. Jy kan die sleutelbord gebruik om jou soekwoorde te skryf.
In Chrome,
Jy kan ook 'n soekwoord uit die voorstelle kies.
As jy bekommerd is oor die koste van jou datagebruik, kan jou foon jou help keer dat sommige toepassings data stuur of ontvang wanneer dit in die agtergrond loop.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you