Bly op hoogte van alles – dateer jou foon se sagteware en toepassings draadloos op vir nuwe, verbeterde funksies op jou foon. Opdatering van die sagteware kan ook jou foon se werking verbeter.
Tik
As jou foon vir jou sê dat daar ’n opdatering beskikbaar is, volg net die instruksies op jou foon. As jou foon min geheue oor het, moet jy dalk jou toepassings, foto’s en ander dinge na die geheuekaart skuif.
Waarskuwing: As jy ’n sagtewareopdatering installeer, kan jy nie die toestel gebruik (selfs nie om noodoproepe te maak nie) totdat die installering klaar is en die toestel weer begin is nie.
Voordat jy die opdatering begin, koppel 'n laaier of maak seker die toestel se battery het genoeg krag, en koppel aan Wi-Fi, aangesien die bywerkpakkette dalk heelwat mobiele data kan gebruik.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you