Nokia 3 V user guide

Skip to main content
All Devices

Nokia 3 V

Gebruik liggingsdienste

Gebruik Kaarte om uit te vind waar jy is, en voeg jou ligging by die foto's wat jy neem. Liggingsinligting kan aan ´n foto of video geheg word, indien jou ligging bepaal kan word met satelliet- of netwerktegnologie. Indien jy ´n foto of video deel wat liggingsinligting bevat, word die ligging moontlik aan mense gewys wat die foto of video bekyk. Sekere toepassings kan jou liggingsinligting gebruik om vir jou 'n wyer verskeidenheid van dienste aan te bied.

Skakel liggingsdienste aan

Jou foon wys jou ligging op die kaart met satellietposisionering, Wi-Fi of netwerkgebaseerde posisionering (sellulêre ID).

Die beskikbaarheid, akkuraatheid en volledigheid van die liggingsinligting hang af van byvoorbeeld jou ligging, omgewing en derdeparty-bronne, en kan dalk beperk wees. Liggingsinligting is dalk nie beskikbaar nie, byvoorbeeld in geboue of ondergronds. Vir privaatheidsinligting verwant aan posisioneringmetodes, sien die HMD Global-privaatheidsbeleid, wat by http://www.hmd.com/privacy beskikbaar is.

Sekere satellietposisioneringstelsels kan vereis dat klein hoeveelhede data oor die mobiele netwerk oorgedra word. Indien jy datakoste wil vermy (byvoorbeeld wanneer jy reis), kan jy die mobieledata-verbinding in jou fooninstellings afskakel.

Wi-Fi-posisionering maak posisionering meer akkuraat terwyl daar geen satellietseine beskikbaar is nie (byvoorbeeld wanneer jy binnenshuis of tussen hoë geboue is). As jy op ’n plek is waar die gebruik van Wi-Fi beperk is, kan jy Wi-Fi in jou fooninstellings afskakel.

Tik op Instellings > Sekuriteit en ligging, en skakel Ligging aan.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Keys and parts
  • Insert the SIM and memory cards
  • Charge your phone
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Kaarte
  • Vind plekke en kry rigtingaanwysings
  • Laai kaarte af en werk dit by
  • Gebruik liggingsdienste

Useful Links

Download PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you