Gebruik jou kamera soos ´n kenner
Gebruik die verskillende modusse in jou kamera om die kwaliteit van jou foto´s te verbeter.
Vind meer uit oor jou kamerainstellings
In die Kameratoepassing, tik op menu > settingsInstellings om meer oor elke instelling uit te vind.
Gebruik die kamera in die handmatige modus
Met die handmatige modus, kan jy foto’s van naby of teen ’n wyehoek neem, jou kamera se ISO-instellings verander, en die AWB (outomatiese witbalans) verstel. Om die handmatige modus te probeer, tik op Kamera > menu > Pro.
Neem foto's met 'n afteller
Wil jy bietjie tyd hê om ook in die kiekie te kom? Probeer die afteller.
- Tik op Kamera.
- Tik op . Die knoppie wys die tydhouerinstelling. Om dit te verander, tik weer daarop.
- Kies die duur van die tydhouer.
- Tik op panorama_fish_eyeFoto.
Neem ’n stadigeaksie-video op
- Om na die video-opnamemodus te wissel, vee na links.
- Tik op menu.
- Tik op Stadige aksie.
- Tik op Stadige aksie om te begin opneem.
- Om opname te stop, tik op .
Neem foto’s van hoë gehalte
In die Kameratoepassing, tik op menu > settingsInstellings > Resolusie, en stel die resolusie wat jy soek.