Nokia 6.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 6.2

Gebruik jou kamera soos ’n kenner

Gebruik die verskillende modusse in jou kamera om die kwaliteit van jou foto’s te verbeter.

Vind meer uit oor jou kamerainstellings

In die Kamera-toepassing, tik op menu om meer oor elke instelling uit te vind.

Verdof die agtergrond van jou foto

As jy die fokus-area van jou foto wil verander nadat jy dit geneem het en die agtergrond van jou foto wil verdof, gebruik die bokeh-effek wanneer jy ’n foto neem. Wysig jou foto met Super Portret-wysiger en probeer die verskillende agtergrond-verdowwingseffekte. Jy kan die bokeh-effek ook met selfies gebruik.

  1. Tik op Kamera > Portret.
  2. Mik en fokus en tik dan op panorama_fish_eye.
  3. Kies die foto wat jy sopas geneem het; jy kan dit in die onderste regterhoek sien.
  4. Tik op tune > Portret-wysiger om jou foto te wysig.

Neem ’n skoonheidskiekie

Selfs na 'n lang nag kan jy steeds mooi lyk. Neem ’n selfie met die skoonheidsfilter.

  1. Tik op Kamera > .
  2. Tik Portret > > en sleep die glyer volgens jou besluit.
  3. Tik op panorama_fish_eye.

Neem ’n aandskoot

Om snags hoëkwaliteit-foto’s te neem of onder lae ligomstandighede te neem, wissel na die Nagmodus. Tik op Kamera > Nag en volg die instruksies op jou foon.

Neem 'n wyehoekfoto

Om pragtige landskap-foto’s te neem, skakel die wyehoek-modus aan. Tik Kamera > . Om na normale modus terug te gaan, tik > .

Stel die kamera na Pro-modus

Tik op Kamera > Pro.

Neem foto's met 'n afteller

Wil jy bietjie tyd hê om ook in die kiekie te kom? Probeer die afteller.

  1. Tik op Kamera.
  2. Tik op . Die knoppie wys die tydhouerinstelling. Om dit te verander, tik weer daarop.
  3. Kies die duur van die tydhouer.
  4. Tik op panorama_fish_eye.

Neem foto’s van hoë gehalte

In Kamera-toepassing, tik menu > Foto-resolusie, en stel die resolusie wat jy soek.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Kamera
  • Kamera se basiese beginsels
  • Neem ’n video op
  • Gebruik jou kamera soos ’n kenner
  • Stoor jou foto's en video's op 'n geheuekaart
  • Jou foto's en video's

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you