Nokia G50 gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia G50

Voer die SIM en geheuekaart in

Voer die kaarte in

Voer die kaarte in
  1. Maak die SIM-kaartlaaitjie oop: druk die laaitjieoopmaker se pennetjie in die laaigaatjie en skuif die laaitjie uit.
  2. As jy ’n enkel-SIM-foon het, sit ’n nano-SIM-kaart in gleuf 1 en ’n geheuekaart in gleuf 2 op die laaitjie, met die kontakdele na onder. As jy ’n dubbel-SIM-foon het, sit ’n nano-SIM-kaart in gleuf 1 en óf ’n tweede SIM-kaart óf ’n geheuekaart in gleuf 2 op die laaitjie, met die kontakdele na onder.
  3. Gly die laai weer in.
Wenk: Om uit te vind of jou foon 2 SIM-kaarte kan gebruik, sien die etiket op die verkoophouer. As daar 2 IMEI-kodes op die etiket is, het jy ’n dubbel-SIM foon.

Belangrik: Moenie ʼn geheukaart verwyder terwyl ʼn toepassing dit gebruik nie. Dit kan die geheuekaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.

Wenk:Gebruik ’n vinnige, tot en met 512 GB mikroSD-geheuekaart van ’n bekende vervaardiger.
Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you