Nokia G60 5G gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia G60 5G

Outomatiese tekskorreksie

Gebruik sleutelbord-woordvoorstelle

Jou foon stel woorde voor terwyl jy skryf, om jou te help om vinnig en akkuraat te skryf. Woordvoorstelle is dalk nie in alle tale beskikbaar nie.

Wanneer jy 'n woord begin skryf, stel jou foon moontlike woorde voor. Wanneer die woord wat jy wil hê, in die voorstelbalk staan, kies die woord. Om meer voorstelle te sien, druk-en-hou die voorstel.

Wenk: As die voorgestelde woord in vetdruk gemerk is, gebruik jou foon dit outomaties om die woord wat jy geskryf het, te vervang. As die woord verkeerd is, tik en hou dit om ander voorstelle te sien.

Indien jy nie die sleutelbord wil gebruik om woorde voor te stel terwyl jy tik nie, skakel tekskorrigering af. Tik op Instellings > Stelsel > Tale en invoer > Virtuele sleutelbord. Kies die sleutelbord wat jy gewoonlik gebruik. Tik op Teks korrigering en skakel die teks korrigering metodes af wat jy nie wil gebruik nie.

Korrigeer 'n woord

As jy agterkom dat jy 'n woord verkeerd gespel het, tik daarop om voorstelle te sien om die woord te korrigeer.

‭Stel die spelling-toetsprogram af.

Tik op Instellings > Stelsel > Tale & input > Speltoetser, en skakel Gebruik spellingtoetser af.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Outomatiese tekskorreksie
  • Batterylewe
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you