Nokia G60 5G gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia G60 5G

Gebruik jou eSIM

Aktiveer jou eSIM

Indien jy nie jou eSIM-kaart geaktiveer het toe jy jou foon vir die eerste keer aangeskakel het nie, kan jy dit in die instellings aktiveer. Indien jy nie 'n fisiese SIM-kaart in jou foon geplaas het nie, benodig jy 'n Wi-Fi-verbinding om in staat te wees om jou eSIM te aktiveer. tik op Instellings > Netwerk en internet, en skakel Wi-Fi aan.

  1. Tik Instellings > Netwerk en internet > SIMs.
  2. Indien jy nie 'n fisiese SIM-kaart in jou foon geplaas het nie, tik op Laai eSIM in plaas daarvan af?. Indien jy reeds 'n fisiese SIM-kaart in jou foon geplaas het, tik op Voeg eSIM by.
  3. Indien jy 'n QR-kode by jou netwerkverskaffer gekry het, skandeer dit met jou foon of tik op Benodig jy hulp? > Voeg dit met die hand in, en sleutel die kode wat jy van jou netwerkverskaffer ontvang het in.
  4. Tik op Gaan Voort > Laai Af, en wag tot die eSIM op jou foon afgelaai is.
  5. Tik op Instellings en die eSIM, en wissel Gebruik eSIM op.

Jy mag dalk tot 10 eSIM-kaarte op hierdie foon hê, afhangende van die grootte van jou eSIM's. As jy nie genoeg spasie vir jou eSIM'e het nie, verwyder 'n eSIM in Instellings.

Wissel tussen eSIMe.

Indien jy verskeie eSIM-kaarte het en wil wissel om 'n ander eSIM te gebruik, tik op Instellings > Netwerk & Internet > SIMs, tik op die eSIM wat jy wil gebruik, en skakel dit aan Gebruik eSIM.

Skakel oor na 'n fisiese SIM-kaart

  1. Sit die SIM-kaart in jou foon.
  2. Die foon ontkoppel van die eSIM-netwerk. Tik op OK om te bevestig.
  3. Sodra die foon die SIM-kaart gelees het, tik die SIM-kaart en skakel Gebruik SIM. aan.

Verwyder 'n eSIM van jou foon

Om 'n eSIM-kaart uit jou foon te haal, tik op Instellings > Netwerk & Internet > SIMe, tik op die eSIM wat jy wil verwyder, en tik op Vee eSIM uit. Let wel, hoe dit okal sy, dat dit nie jou intekening van jou diensverskaffer af kanselleer nie. Indien jy die verwyderde eSIM later in jou foon wil gebruik, kontak jou netwerk-verskaffer.
Did you find this helpful?
Om te begin
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you