Nokia 4.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 4.2

Batterylewe

Benut jou foon ten volle terwyl jy die batterylewe kry wat jy nodig het. Daar is dinge wat jy kan doen om krag op jou foon te bespaar.

Verleng batterylewe

Om krag te bespaar:

  • Laai altyd die battery ten volle.
  • Demp onnodige klanke, soos aanraakklanke. Tik op Instellings > Klank > Gevorderd, en kies dan onder Ander klanke en vibrasies, watter klanke om te hou.
  • Gebruik gekoorde kopfone, in plaas van die luidspreker.
  • Stel die foonskerm om na ’n kort tydjie af te skakel. Tik op Instellings > Skerm > Gevorderd > Slaap en kies die tyd.
  • Tik Instellings > Werkskerm > Helderheidsvlak. Om die helderheid te verstel, sleep die helderheidsvlak-skuifbalk. Maak seker dat Aanpasbare helderheid gedeaktiveer is.
  • Stop dat toepassings in die agtergrond loop: vee die tuisknoppie op en vee die toepassing op wat jy wil toemaak.
  • Aktiveer aanpasbare battery. Beperk battery vir toepassings wat jy nie dikwels gebruik nie. Die kennisgewings kan vir hierdie toepassings vertraag wees. Tik op Instellings > Battery > Aanpasbare battery.
  • Skakel die kragspaarder aan: tik op Instellings > Battery > Batteryspaarder, en skakel dit Aan.
  • Gebruik liggingsdienste selektief: Skakel liggingsdienste af wanneer jy dit nie nodig het nie. Tik Instellings > Sekuriteit en ligging > Liggng, en deaktiveer Gebruik ligging.
  • Gebruik netwerkverbindings selektief: Skakel Bluetooth slegs aan as dit nodig is. Gebruik 'n Wi-Fi-verbinding om aan die internet te koppel in plaas van 'n mobieledata-verbinding.
  • Stop jou foonskandering vir beskikbare koordlose netwerke. Tik Instellings > Sekuriteit en ligging > Ligging, en deaktiveer Gebruik ligging.
  • As jy na musiek luister of andersins jou foon gebruik, maar nie oproepe wil maak of ontvang nie, skakel die vliegtuigmodus aan. Tik Instellings > Netwerk en internet > Gevorderd > Vliegtuigmodus. Vliegtuigmodus maak verbindings met die mobiele netwerk toe en skakel jou toestel se koordlose funksies af.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Opsteling van vingerafdruk-ID
  • Beskerm jou foon met 'n skermslot
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Maak 'n toepassing oop en toe
  • Verpersoonlik jou foon
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Google Assistent
  • Batterylewe
  • Skryf teks
  • Datum en tyd
  • Horlosie en wekker
  • Toeganklikheid
  • FM-radio

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you