Nokia 4.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 4.2

Stuur en ontvang boodskappe

Bly in kontak met jou vriende en familie deur SMS'e.

Stuur ’n boodskap

  1. Tik op Boodskappe.
  2. Tik op Begin gesels.
  3. Om ’n ontvanger by te voeg, tik dialpad in die Aan-veld, en tik hul nommer. As die ontvanger in jou kontaktelys is, begin hul naam te tik en tik dan op die kontak. As jy die boodskap aan verskeie ontvangers wil stuur, tik Begin groepgesprek, kies al die ontvangers, en tik navigate_next.
  4. Skryf jou boodskap in die tekskassie.
  5. Tik op send.
Wenk: As jy ’n fotoboodskap wil stuur, tik op Foto’s, tik op die foto wat jy wil deel, en tik op share. Kies Boodskappe.

Lees 'n boodskap

  1. Tik op Boodskappe.
  2. Tik op die boodskap wat jy wil lees. Jy kan ook 'n boodskap via die kennisgewingpaneel lees. Vee van die bokant van die skerm afwaarts en tik op die boodskap.

Beantwoord 'n boodskap

  1. Tik op Boodskappe.
  2. Tik op die boodskap wat jy wil beantwoord.
  3. Skryf jou antwoord in die tekskassie onder die boodskap, en tik op send.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Opsteling van vingerafdruk-ID
  • Beskerm jou foon met 'n skermslot
  • Gebruik die aanraakskerm
Kom in aanraking met jou vriende en familie
  • Oproepe
  • Kontakte
  • Stuur en ontvang boodskappe
  • E-pos
  • Raak sosiaal

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you