Jy kan sommige toepassings wat vooraf op jou toestel geïnstalleer is, nie uitvee nie. Jy kan hulle egter deaktiveer en dan sal hulle nie op jou toestel se toepassinglys verskyn nie. As jy ’n toepassing deaktiveer, kan jy dit weer op jou toestel terugvoeg.
Indien daar 'n geïnstalleerde program is wat van 'n verwyderde program gebruik maak, kan die geïnstalleerde program dalk ophou werk. Lees die geïnstalleerde toepassing se gebruikerdokumentasie vir meer inligting.
Jy kan ’n gedeaktiveerde toepassing weer op die toepassingslys terugvoeg.
Jy kan foto's, video's en ander inhoud wat deur jou geskep is tussen jou foon en rekenaar kopieer om dit te wys of te stoor.
Maak seker jy plaas die lêers in die regte vouers op jou foon, anders sal jy dit dalk nie kan sien nie.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you