Nokia 9 Pureview-gebruikergids

Skip to main content
All Devices

Nokia 9 PureView

Nat of stowwerige toestande

Hierdie toestel het ’n gradering van IP67 ontvang vir stof- en waterbestandheid, gebaseer op toetse wat in bystandmodus onder beheerde laboratoriumtoestande uitgevoer is. Die bestandheid is nie ’n permanente toestand nie, en kan verminder as gevolg van normale verwering.

Waterbestandheid beteken bestandheid teen koue, skoon, vars water alleenlik. Moet nie die toestel aan enige ander vloeistof (soos seewater, seepwater, swembadwater, wasmiddel, sure of oplosmiddels, parfuum, gomverwyderaar, haarkleursel, rome, sonskerm of olie) blootstel nie. - Moenie die toestel onder water dompel nie. As die toestel aan water blootgestel is, vee dit met ’n droë lap af. As dit aan enige ander vloeistof blootgestel is, spat onmiddellik ’n bietjie skoon vars water op die toestel. Vee die toestel versigtig droog. Moet nie die toestel laai of enige iets daaraan verbind as die verbindings stowwerig, nat of klam is nie.

Belangrik: Vloeistofskade word nie deur die waarborg gedek nie. Om vloeistofskade te voorkom, vermy dit om met die toestel te swem of te bad, dit aan hoëspoed-water (soos wanneer jy stort, branderry of waterponiery) bloot te stel, die toestel in ’n sauna of stoomkamer te gebruik, die toestel doelbewus onder die water te dompel, of die toestel buite die voorgestelde temperature of in hoëhumiditeit-toestande te gebruik.

Belangrik: Toebehore vir gebruik met hierdie toestel, is nie so waterbestand soos die toestel self nie. Byvoorbeeld, laaiers moet net in droë toestande gebruik word, nooit wanneer dit klam of nat is nie.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Sit die SIM-kaart in of haal dit uit
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Opsteling van vingerafdruk-ID
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaier-inligting
  • Klein kinders
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Nat of stowwerige toestande
  • Sertifiseringsinligting (SAR)
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en kennisgewings

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you