HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Kamera se basiese beginsels

Neem 'n foto

Neem skerp, lewendige foto’s – lê die beste oomblikke in jou fotoalbum vas.

  1. Tik op Kamera.
  2. Mik en fokus.
  3. Tik op panorama_fish_eye.

Bly op ´n veilige afstand wanneer die flits gebruik word. Moenie die flits op kort afstand op mense of diere gebruik nie. Moenue die flits bedek wanneer ´n foto geneem word nie.

Neem 'n selfie

  1. Tik op Kamera > om na die voorste kamera te wissel.
  2. Tik op panorama_fish_eye.

Neem ’n video op

  1. Tik op Kamera.
  2. Om na die video-opnamemodus te wissel, tik op Video.
  3. Tik op adjust om te begin opneem.
  4. Om opname te stop, tik op .
  5. Om terug te gaan na kamera-modus, tik op Foto.
Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Kamera
  • Kamera se basiese beginsels
  • Jou foto's en video's

Set Location And Language