HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud

Jou toestel kan deur virusse en ander skadelike inhoud beskadig word. Neem die volgende voorsorgmaatreëls:

  • Wees versigtig wanneer jy boodskappe oopmaak. Dit kan dalk skadelike sagteware bevat of andersins skadelik vir jou toestel of rekenaar wees.
  • Wees versigtig wanneer jy konnektiwiteitsversoeke aanvaar, op die internet blaai of inhoud aflaai. Moenie Bluetooth-verbindings aanvaar van bronne wat jy nie vertrou nie.
  • Installeer en gebruik slegs dienste en sagteware van bronne wat jy vertrou en wat voldoende sekuriteit en beskerming bied.
  • Installeer antivirus- en ander sekuriteitsagteware op jou toestel en enige gekoppelde rekenaar. Gebruik net een antivirusprogram op 'n slag. As jy meer as een gebruik, kan dit die werking van die toestel en/of rekenaar affekteer.
  • As jy toegang kry tot voorafgeïnstalleerde boekmerke en skakels na derdeparty-webwerwe, neem die toepaslike voorsorgmaatreëls. HMD Global onderskryf nie sulke werwe nie en aanvaar geen aanspreeklikheid daarvoor nie.
Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaierinligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Set Location And Language