HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Sien om na jou toestel

Hanteer jou toestel, battery, herlaaier en bykomstighede versigtig. Die volgende voorstelle help jou toestel operasioneel help hou.

  • Hou die toestel droog. Neerslag, humiditeit, en alle soorte vloeistowwe of vog kan minerale bevat wat elektroniese stroombane kan korrodeer.
  • Moenie die toestel in stowwerige of vuil areas gebruik of berg nie.
  • Moenie die toestel in hoë temperature berg nie. Hoë temperature kan dalk die toestel of battery beskadig.
  • Moenie die toestel in koue temperature berg nie. Wanneer die toestel weer na sy normale temperatuur terugkeer, kan vog binne-in die toestel vorm en dit beskadig.
  • Moenie die toestel oopmaak anders as wat in die gebruikersgids aangedui word nie.
  • Ongemagtigde wysigings kan die toestel beskadig en regulasies oor radiotoestelle oortree.
  • Moenie die toestel of die battery laat val, klop of skud nie. Rowwe hantering kan dit laat breek.
  • Gebruik slegs 'n sagte, skoon, droë lap om die oppervlak van die toestel skoon te maak.
  • Moenie die toestel verf nie. Verf kan verhoed dat dit behoorlike werk.
  • Hou die toestel weg van magnete of magnetiese velde.
  • Om jou belangrike data veilig te hou, stoor dit op ten minste twee afsonderlike plekke, soos jou toestel, geheuekaart of rekenaar, of skryf belangrike inligting neer.

Wanneer jy die toestel lank gebruik, kan dit dalk warm voel. In die meeste gevalle is dit normaal. Om te keer dat die toestel te warm word, kan dit outomaties stadiger werk, die vertoon gedurende ’n video-oproep laat verdof, toeps toemaak, ophou laai, en vanself afskakel. As die toestel nie behoorlik werk nie, neem dit na die naaste gemagtigde diensfasiliteit.

Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaierinligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Set Location And Language