In Foto’s, tik die foto wat jy wil deel en tik share.
Kies hoe jy jou foto of video wil deel.
Kopieër jou foto's en video's na jou rekenaar
Verbind jou foon aan jou rekenaar met 'n versoenbare USB-kabel. Gebruik jou rekenaar se leërbestuurder om jou foto's en video's na die rekenaar te kopieër of rond te skuif.