HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Netwerkdienste en -koste

Sekere kenmerke en dienste (of om inhoud af te laai, insluitend gratis items) vereis 'n netwerkverbinding. Dit kan behels dat groot hoeveelhede data oorgedra word, wat tot datakoste kan lei. Jy sal dalk ook op sekere funksies moet inteken.

Belangrik: Die toestel se hoogste netwerkverbindingspoed word dalk nie deur jou netwerkdiensverskaffer of deur die diensverskaffer wat jy gebruik wanneer jy reis, ondersteun nie. In sulke gevalle kan jy dalk nie oproepe maak of ontvang nie, nie boodskappe stuur of ontvang nie, of nie mobieledata-verbindings gebruik nie. Om seker te maak dat jou toestel naatloos werk wanneer die hoogste netwerkverbindingspoed nie beskikbaar is nie, word dit aanbeveel dat jy die hoogste verbindingspoed na die volgende hoogste verbindingspoed verander. Om dit te doen, tik op die tuisskerm op Instellings > Netwerk en internet > SIM’s en verander Voorkeurnetwerktipe na ’n laer verbindingspoed. Vir meer inligting, kontak jou netwerkdiensverskaffer.

Let wel: Die gebruik van Wi-Fi kan dalk in sommige lande beperk wees. In die EU mag jy byvoorbeeld slegs 5150-5350 MHz se Wi-Fi binnenshuis gebruik, en in die VSA en Kanada mag jy net 5,15-5,25 GHz se Wi-Fi binnenshuis gebruik. Vir meer inligting, kontak die plaaslike owerhede.

Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaierinligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Set Location And Language