HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Plekke met potensiaal vir ontploffing

Skakel jou toestel af op plekke met potensiaal vir ontploffing, bv. naby petrolpompe. Vonke kan dalk 'n ontploffing of brand veroorsaak, wat kan lei tot beserings of die dood. Kyk uit vir inperkings op plekke met brandstof, chemiese aanlegte, of waar plofstof gebruik word. Plekke waar daar 'n potensiaal is vir ontploffings, is nie altyd duidelik gemerk nie. Dit is gewoonlik plekke waar jy aangeraai word om jou enjin af te skakel, onder die dek op bote, chemieseoordrag- of -berging-fasiliteite, en waar die lug chemikalieë of deeltjies bevat. Vind by vervaardigers van voertuie wat vloeibare petroleumgas gebruik (bv. propaan of butaan) uit of hierdie toestel veilig daarmee saam gebruik kan word.

Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaierinligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Set Location And Language