HMD Fusion user guide

Skip to main content
All devices
Download

HMD Fusion

Download

Voertuie

Radioseine kan onbehoorlik geïnstalleerde of onvoldoende afgeskermde elektroniese stelsels in voertuie affekteer. Kontak jou voertuig of sy toerusting se vervaardiger vir meer inligting. Slegs gemagtigde personeel behoort hierdie toestel in 'n voertuig te installeer. As dit verkeerd geïnstalleer word, kan dit gevaarlik wees en jou waarborg ongeldig maak. Kontroleer gereeld dat alle draadlose toerusting in jou voertuig behoorlik geïnstalleer is en goed werk. Moenie vlambare of plofbare materiale in dieselfde kompartement as die toestel, sy onderdele of bykomstighede berg of dra nie. Moenie jou toestel of bykomstighede op die plek waar die lugsak is, sit nie.

Did you find this helpful?

Useful links

Software updatesProdukwaarborgFull specificationsEnvironmental profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Sleutels en onderdele
  • Voeg die SIM en geheuekaart in
  • Laai u toestel
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaierinligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Sertifiserings informasie
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Kopiereg en ander kennisgewings

Set Location And Language